Event details

Volkies & Vriende Fees 2026

Op Vrydag, 30 Oktober 2026 vind ons heel eerste Volkies & Vriende Fees plaas! Maak gereed vir ’n onvergeetlike dag vol musiek, sport, kuier en vermaak vir die hele gesin! Volkies & Vriende Festival bring van Suid-Afrika se top kunstenaars bymekaar, saam met die gewilde “Toks en Tjops”-sportgeselsprogram, heerlike volksmusiek en hope vermaak. Dit is […]

About this event

What to expect

Op Vrydag, 30 Oktober 2026 vind ons heel eerste Volkies & Vriende Fees plaas! Maak gereed vir ’n onvergeetlike dag vol musiek, sport, kuier en vermaak vir die hele gesin! Volkies & Vriende Festival bring van Suid-Afrika se top kunstenaars bymekaar, saam met die gewilde “Toks en Tjops”-sportgeselsprogram, heerlike volksmusiek en hope vermaak. Dit is meer as nèt ‘n musiekfees – dis ons mense, ons taal, ons kultuur, ons fees! Of jy nou kom vir die musiek, sport, familiepret of bloot ’n lekker dag saam met vriende — hierdie is ’n fees wat jy nie wil misloop nie! Volkies & Vriende Festival – waar musiek, sport en vriende bymekaarkom! EERSTE-KRAAI KAARTJIES (tot en met 31 Aug 2026) – R250.00 (Volwassenes) & R150.00 (kinders) WEKKER-SNOOZERS KAARTJIES (1 Sep to 30 Sep 2026) – R280.00 (Volwassenes) & R180.00 (kinders) LAAT-SLAPER KAARTJIES (1 Okt tot 30 Okt 2026) – R300.00 (Volwassenes) & R200.00 (kinders) VIP-Tafels (10 persone, per tafel) – R7500.00 PARKERING – R50.00 per voertuig Navrae: Jeandri 0845843216 of Tersia 0835716414

Op Vrydag, 30 Oktober 2026 vind ons heel eerste Volkies & Vriende Fees plaas! Maak gereed vir ’n onvergeetlike dag vol musiek, sport, kuier en vermaak vir die hele gesin!

Volkies & Vriende Festival bring van Suid-Afrika se top kunstenaars bymekaar, saam met die gewilde “Toks en Tjops”-sportgeselsprogram, heerlike volksmusiek en hope vermaak.

Dit is meer as nèt ‘n musiekfees – dis ons mense, ons taal, ons kultuur, ons fees! Of jy nou kom vir die musiek, sport, familiepret of bloot ’n lekker dag saam met vriende — hierdie is ’n fees wat jy nie wil misloop nie!

Volkies & Vriende Festival – waar musiek, sport en vriende bymekaarkom!

EERSTE-KRAAI KAARTJIES (tot en met 31 Aug 2026) – R250.00 (Volwassenes) & R150.00 (kinders)

WEKKER-SNOOZERS KAARTJIES (1 Sep to 30 Sep 2026) – R280.00 (Volwassenes) & R180.00 (kinders)

LAAT-SLAPER KAARTJIES (1 Okt tot 30 Okt 2026) – R300.00 (Volwassenes) & R200.00 (kinders)

VIP-Tafels (10 persone, per tafel) – R7500.00

PARKERING – R50.00 per voertuig

Navrae: Jeandri 0845843216 of Tersia 0835716414

Lineup 15:00 – 17:00 Lekker FM – DJ musiek & regstreekse uitsending 17:00 – 18:00 Boere-orkes 18:00 – 19:00 Juan Boucher 5 More

Lineup

15:00 – 17:00 Lekker FM – DJ musiek & regstreekse uitsending 17:00 – 18:00 Boere-orkes 18:00 – 19:00 Juan Boucher 5 More

15:00 – 17:00 Lekker FM – DJ musiek & regstreekse uitsending

17:00 – 18:00 Boere-orkes

18:00 – 19:00 Juan Boucher

5 More

Information Age Requirement Prohibited Items GEEN ALKOHOLIESE OF NIE-ALKOHOLIESE VERVERSINGS GEEN KOS GEEN WAPENS GEEN DWELMS GEEN “COOLERS” GEEN SMOUSE Ticket Refund Policy View Policy Organiser Hoër Volkskool Heidelberg ALL EVENTS BY THIS ORGANISER Hoër Volkskool Heidelberg, Sportvelde arrow-right

Information Age Requirement Prohibited Items GEEN ALKOHOLIESE OF NIE-ALKOHOLIESE VERVERSINGS GEEN KOS GEEN WAPENS GEEN DWELMS GEEN “COOLERS” GEEN SMOUSE Ticket Refund Policy View Policy

Information

Community

Comments

0
No comments yet. Start the conversation.