Event details
PLATINUM – REVUE
ABOUT Hoërskool DR. E.G. Jansen bring met trots ’n skouspelagtige musiek- en dansblyspel na die verhoog! Met glitz, glamour, energieke dansitems, indrukwekkende musiek en hope Jansie-talent beloof PLATINUM om ’n onvergeetlike ervaring te wees. Kom beleef ’n aand vol ritme, passie, ligte en skitterende vermaak waar elke oomblik blink!
Community
Comments
Log in to join the conversation and mention friends.
Log in