Event details
Kultura Fees: Karen Zoid met Anton Eloff
ABOUT Dié is nie die Karen Zoid wat jy verwag nie – en dis presies die punt. Sonder die dreunende rock-band betree Karen die verhoog met slegs haar akoestiese kitaar, haar onmiskenbare stem en die betowerende spel van Anton Eloff op klavier. Die resultaat is eerlik en intiem. Liedjies word kaalgelê, stories word met skerpsinnige […]
Community
Comments
Log in to join the conversation and mention friends.
Log in